Maxime Verhagen
Maxime Verhagen | |
Adjunk-Eerste Minister van Nederland
| |
Ampstermyn 14 Oktober 2010 – 5 November 2012 | |
Eerste minister | Mark Rutte |
---|---|
Voorafgegaan deur | André Rouvoet |
Opgevolg deur | Lodewijk Asscher |
Minister van Ekonomiese Sake, Landbou en Innovasie
| |
Ampstermyn 14 Oktober 2010 – 5 November 2012 | |
Eerste minister | Mark Rutte |
Voorafgegaan deur | Maria van der Hoeven Gerda Verburg |
Opgevolg deur | Henk Kamp |
Politieke leier van die Christen-Demokratiese Appèl
| |
Ampstermyn 9 Junie 2010 – 30 Junie 2012 | |
Voorafgegaan deur | Jan Peter Balkenende |
Opgevolg deur | Sybrand van Haersma Buma |
Minister vir Ontwikkelingsamewerking
| |
Ampstermyn 23 Februarie 2010 – 14 Oktober 2010 | |
Eerste minister | Jan Peter Balkenende |
Voorafgegaan deur | Bert Koenders |
Opgevolg deur | Lilianne Ploumen |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 22 Februarie 2007 – 14 Oktober 2010 | |
Voorafgegaan deur | Ben Bot |
Opgevolg deur | Uri Rosenthal |
Parlementêre leier van die CDA in die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 10 Junie 2010 – 14 Oktober 2010 | |
Voorafgegaan deur | Pieter van Geel |
Opgevolg deur | Sybrand van Haersma Buma |
Ampstermyn 9 Februarie 2007 – 22 Februarie 2007 | |
Voorafgegaan deur | Jan Peter Balkenende |
Opgevolg deur | Pieter van Geel |
Ampstermyn 20 Mei 2003 – 23 November 2006 | |
Voorafgegaan deur | Jan Peter Balkenende |
Opgevolg deur | Jan Peter Balkenende |
Ampstermyn 11 Julie 2002 – 23 Februarie 2003 | |
Voorafgegaan deur | Jan Peter Balkenende |
Opgevolg deur | Jan Peter Balkenende |
Lid van die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 17 Junie 2010 – 14 Oktober 2010 | |
Ampstermyn 17 Mei 1994 – 22 Februarie 2007 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 14 September 1956 Maastricht, Nederland |
Politieke party | CDA |
Eggenoot/-note | Annemieke Beijlevelt (1984-hede) |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Leiden Universiteit |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Maxime Jacques Marcel Verhagen (gebore 14 September 1956 in Maastricht) is 'n Nederlandse historikus en politikus, en lid van die Christen-Demokratiese Appèl (CDA). Hy was minister van Ekonomiese Sake, Landbou en Innovasie, vise-ministerpresident, asook die politieke leier van sy party.
Verhagen het geskiedenis aan die Universiteit Leiden gestudeer. Vanaf 1984 tot 1989 het hy vir die Tweede Kamer-groep van die CDA gewerk. Hy was vanaf 1986 tot 1990 'n lid van die munisipale raad van Oegstgeest, en vanaf 1989 tot 1994 lid van die Europese Parlement, gewees. Hy was vanaf 1994 tot 2007, en in 2010, 'n lid van die Tweede Kamer, en vanaf 2002 tot 2006, en in 2010, ook 'n parlementêre verteenwoordiger, gewees.
Vanaf 22 Februarie 2007 tot 14 Oktober 2010 was hy minister van Buitelandse Sake in die Balkenende IV-kabinet. Van 9 Junie 2010 tot 30 Junie 2012 was hy partyleier en van 14 Oktober 2010 tot 5 November 2012 ook minister van Ekonomiese Sake, Landbou en Innovasie, asook vise-minister-president in die Rutte I-kabinet. Maxime Verhagen woon in Voorburg, en is getroud met drie kinders. Hy is 'n lid van die Rooms-Katolieke Kerk.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maxime Verhagen.
- (nl) Drs. M.J.M. (Maxime) Verhagen, Parlement & Politiek