Militêre uniform
Voorkoms
'n Militêre uniform is gestandaardiseerde uitrustings wat deur lede van gewapende magte van verskillende nasies gedra word. Militêre uitrustings en style het oor die eeue groot veranderinge ondergaan. Dit wissel van kleurvol en ingewikkeld tot uiters eenvoudig en bruikbaar.
Militêre uniforms in die vorm van gestandaardiseerde en kenmerkende kleredrag, wat bedoel is vir identifisering en vertoon, is gewoonlik 'n teken van georganiseerde militêre magte toegerus deur 'n sentrale gesag.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Militêre uniforms. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |