Gaan na inhoud

2004-Drienasiesreeks: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
k Klein korreksies

(7 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas Drienasiesreeks |
{{Inligtingskas Drienasiesreeks
| jaar = 2004
| jaar = 2004
| beeld =
| beeld =
| grootte = 200px
| grootte = 200px
| onderskrif =
| onderskrif =
| begin = 17 Julie
| begin = 17 Julie
| eindig = 21 Augustus
| eindig = 21 Augustus
Lyn 9: Lyn 9:
| aantal = 2
| aantal = 2
| wedstryde = 6
| wedstryde = 6
| drieë =
| drieë = 26
| bywoning =
| bywoning = 313029
| meeste punte =
| meeste punte = {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Percy Montgomery]] (45)
| meeste drieë = {{vlagikoon|Australië}} [[Lote Tuqiri]]
{{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Jean de Villiers]]
{{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Marius Joubert]] (3 elk)
| meeste drieë =
| vorige = [[2003-Drienasiesreeks|2003]]
| vorige = [[2003-Drienasiesreeks|2003]]
| volgende = [[2005-Drienasiesreeks|2005]]
| volgende = [[2005-Drienasiesreeks|2005]]

Die '''2004-[[Die Rugbykampioenskap|Drienasiesreeks]]''' was die negende keer wat die [[rugby]]toernooi tussen [[Wallabies|Australië]], [[All Blacks|Nieu-Seeland]] en [[Springbokke|Suid-Afrika]] plaasgevind het. Dit is vanaf 17 Julie tot 21 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het die toernooi vir die tweede keer gewen. Buitendien het hulle die eerste [[Vryheidsbeker]] ingepalm, terwyl Nieu-Seeland die [[Bledisloebeker]] verdedig het.
Die '''2004''' [[Drienasiesreeks]] is deur [[Springbokke|Suid-Afrika]] gewen.
Dit was die tweede keer dat Suid-Afrika die reeks wen.

Die toernooi is deur [[SANZAAR|SANZAR]] georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook [[Argentinië]] tot die toernooi toegetree het.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.nzherald.co.nz/tri-nations/news/article.cfm?cp_id=351&objectid=10644588 |title=Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations |publisher=The New Zealand Herald |date=13 Mei 2010 |accessdate=22 Mei 2010 |archive-url=https://web.archive.org/web/20200428190410/https://www.nzherald.co.nz/tri-nations/news/article.cfm?cp_id=351&objectid=10644588 |archive-date=28 April 2020 |url-status=dead}}</ref>
==Uitslae==

== Formaat ==
{| class="wikitable"
Die formaat vir die 2004-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het twee keer tuis gespeel, en twee keer weg, met ’n totaal van vier wedstryde elk, en ses in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.
!rowspan=2 width="8%"|

!rowspan=2|Nasie
== Telkaart ==
!colspan=4|Wedstryde
{| class="wikitable"
!colspan=3|Punte
!rowspan=2|Bonuspunte
!rowspan=2 width="6%"|
!rowspan=2|Ligapunte
!rowspan=2 width="18%"| Nasie
!colspan=4 width="32%"| Wedstryde
!colspan=3 width="24%"| Punte
!rowspan=2 width="10%"| Bonuspunte
!rowspan=2 width="10%"| Ligapunte

!Speel
!width="8%"| Speel
!Wen
!width="8%"| Wen
!Gelyk
!width="8%"| Gelyk
!Verloor
!width="8%"| Verloor
!Vir
!width="8%"| Vir
!Teen
!width="8%"| Teen
!Verskil
!width="8%"| Verskil
|- align=center |-
|style="background: #336600; color: #FFFF00"|1||align=left|{{RSAru}}
| 4 || 2 || 0 || 2 || 110 || 98 || +12 || 3 || '''11'''
|- align=center |-
|style="background: #FFFF00; color: #336600"|2||align=left|{{AUSru}}
| 4 || 2 || 0 || 2 || 79 || 83 || –4 || 2 || '''10'''
|- align=center |-
|style="background: #000000; color: #FFFFFF"|3||align=left|{{NZLru}}
| 4 || 2 || 0 || 2 || 83 || 91 || –8 || 1 || '''9'''

== Wedstryddatums ==
{| class="wikitable" style="text-align:center"
|- border=1 cellpadding=5 cellspacing=0
!width="100"|
!width="100"|Datum
!width="100"|
!width="100"|Datum
|- bgcolor="#cedff2"
|'''[[#Week 1|Week 1]]'''
|''17 Julie''
|'''[[#Week 4|Week 4]]'''
|''7 Augustus''

|'''[[#Week 2|Week 2]]'''
|- bgcolor=#ffffff align=center |-
|''24 Julie''
|style="background: #336600; color: #FFFF00"|1
|'''[[#Week 5|Week 5]]'''
|align=left|[[Springbokke|Suid-Afrika]]||4||2||0||2||110||98||+12||3||'''11'''
|''14 Augustus''
|- bgcolor=#ffffff align=center |-
|- bgcolor="#cedff2"
|style="background: #FFFF00; color: #336600"|2
|'''[[#Week 3|Week 3]]'''
|align=left|[[Australiese nasionale rugbyspan|Australië]]||4||2||0||2||79||83||-4||2||'''10'''
|''31 Julie''
|- bgcolor=#ffffff align=center |-
|'''[[#Week 6|Week 6]]'''
|style="background: #000000; color: #FFFFFF"|3
|''21 Augustus''
|align=left|[[All Blacks|Nieu-Seeland]]||4||2||0||2||83||91||-8||1||'''9'''

=== Week 1 ===
{{Drienasiesreeks}}
{{rugbywedstryd
| datum = 17 Julie 2004
| tyd = 19:35 (NZST)
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 16–7
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24744.html Verslag]
| weg = {{AUSru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Doug Howlett]]
'''Doelskop:''' [[Dan Carter]]
'''Strafdoele:''' Dan Carter (3)
'''Kaart:''' [[Keven Mealamu]] {{Geelkaart}}
| wegpunte = '''Drie:''' [[Stirling Mortlock]]
'''Doelskop:''' [[Matt Giteau]]
'''Kaart:''' [[Brendan Cannon]] {{Geelkaart}}
| stadion = [[Westpacstadion]], [[Wellington, Nieu-Seeland|Wellington]], [[Nieu-Seeland]]
| bywoning = 38 000
| skeidsregter = Alain Rolland ([[Ierse Rugbyvoetbalunie|IRL]])
| speler van die wedstryd =
| notas = Nieu-Seeland behou die [[Bledisloebeker]].

=== Week 2 ===
{{rugbywedstryd
| datum = 24 Julie 2004
| tyd = 19:35 (NZST)
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 23–21
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24746.html Verslag]
| weg = {{RSAru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Doug Howlett]]
'''Strafdoele:''' [[Dan Carter]] (5), [[Carlos Spencer]]
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Jean de Villiers]], [[Jacques Cronjé]], [[Fourie du Preez]]
'''Doelskoppe:''' [[Percy Montgomery]] (3)
| stadion = [[Lancasterpark]], [[Christchurch]], [[Nieu-Seeland]]
| bywoning = 34 000
| skeidsregter = Andrew Cole ([[Rugby Australia|AUS]])
| speler van die wedstryd =
| notas =

=== Week 3 ===
{{rugbywedstryd
| datum = 31 Julie 2004
| tyd = 18:00 (AWST)
| tuis = {{AUSru-r}}
| telling = 30–26
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24748.html Verslag]
| weg = {{RSAru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Lote Tuqiri]], [[Stephen Larkham]], [[Chris Latham]], [[Clyde Rathbone]]
'''Doelskoppe:''' [[Matt Giteau]], [[Matt Burke]]
'''Strafdoele:''' Matt Giteau (2)
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Jaco van der Westhuyzen]], [[Jean de Villiers]], [[Gaffie du Toit]]
'''Doelskop:''' [[Percy Montgomery]]
'''Strafdoele:''' Percy Montgomery (3)
| stadion = [[Subiaco Ovaal]], [[Perth]], [[Australië]]
| bywoning = 42 507
| skeidsregter = Chris White ([[Engelse Rugbyvoetbalunie|ENG]])
| speler van die wedstryd =
| notas =

=== Week 4 ===
{{rugbywedstryd
| datum = 7 Augustus 2004
| tyd = 20:00 (AEST)
| tuis = {{AUSru-r}}
| telling = 23–18
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24750.html Verslag]
| weg = {{NZLru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Lote Tuqiri]]
'''Strafdoele:''' [[Matt Burke]] (2), [[Matt Giteau]] (4)
| wegpunte = '''Strafdoele:''' [[Dan Carter]] (4), [[Carlos Spencer]], [[Andrew Mehrtens]]
'''Kaart:''' [[Ali Williams]] {{Geelkaart}}
| stadion = [[ANZ-stadion]], [[Sydney]], [[Australië]]
| bywoning = 83 418
| skeidsregter = [[Jonathan Kaplan]] ([[Suid-Afrikaanse Rugbyunie|RSA]])
| speler van die wedstryd =
| notas =

=== Week 5 ===
{{rugbywedstryd
| datum = 14 Augustus 2004
| tyd = 15:00 (SAST)
| tuis = {{RSAru-r}}
| telling = 40–26
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24751.html Verslag]
| weg = {{NZLru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Marius Joubert]] (3), [[Breyton Paulse]], [[Jean de Villiers]]
'''Doelskoppe:''' [[Percy Montgomery]] (3)
'''Strafdoele:''' Percy Montgomery (3)
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Mils Muliaina]], [[Joe Rokocoko]]
'''Doelskoppe:''' [[Andrew Mehrtens]] (2)
'''Strafdoele:''' Andrew Mehrtens (4)
| stadion = [[Ellispark-stadion|Ellispark]], [[Johannesburg]], [[Suid-Afrika]]
| bywoning = 62 857
| skeidsregter = Nigel Williams ([[Walliese Rugbyunie|WAL]])/Donal Courtney ([[Ierse Rugbyvoetbalunie|IRL]])
| speler van die wedstryd =
| notas = Ná 30 minute het Donal Courtney vir Nigel Williams as skeidsregter vervang.

=== Week 6 ===
{{rugbywedstryd
| datum = 21 Augustus 2004
| tyd = 15:00 (SAST)
| tuis = {{RSAru-r}}
| telling = 23–19
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24754.html Verslag]
| weg = {{AUSru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Victor Matfield]], [[Joe van Niekerk]]
'''Doelskoppe:''' [[Percy Montgomery]] (2)
'''Strafdoele:''' Percy Montgomery (3)
'''Kaarte:''' Percy Montgomery {{Geelkaart|70|80}}, [[Breyton Paulse]] {{Geelkaart}}
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Lote Tuqiri]], [[Stirling Mortlock]], [[George Smith]]
'''Doelskoppe:''' [[Matt Giteau]] (2)
| stadion = [[Kings Park-stadion|Kings Park]], [[Durban]], [[Suid-Afrika]]
| bywoning = 52 247
| skeidsregter = Paddy O’Brien ([[Nieu-Seeland Rugby|NZL]])
| speler van die wedstryd =
| notas =

{| class="wikitable" style="text-align: center; margin: 0 auto;"
!Drienasiesreekskampioen 2004

|align=center|'''{{RSAru}}'''

== Statistiek ==
=== Meeste punte en drieë ===
{| class="toptextcells"
| Meeste punte aangeteken:
{| class="wikitable" style="text-align:center;"

! Naam
! Punte

| 1
|style="text-align:left;"| {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Percy Montgomery]]
| 45

| 2
|style="text-align:left;"| {{vlagikoon|Nieu-Seeland}} [[Dan Carter]]
| 38

| 3
|style="text-align:left;"| {{vlagikoon|Australië}} [[Matt Giteau]]
| 26

| Meeste drieë gedruk:
{| class="wikitable" style="text-align:center;"

! Naam
! Drieë

|rowspan="3"| 1
|style="text-align:left;"| {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Jean de Villiers]]
|rowspan="3"| 3

|style="text-align:left;"| {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Marius Joubert]]

|style="text-align:left;"| {{vlagikoon|Australië}} [[Lote Tuqiri]]

== Sien ook ==
{{Portaal|Rugby|Ru ball.svg}}

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

== Eksterne skakels ==
* {{en}} [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/series/18701.html?template=results 2004-Drienasiesreeks op ESPNscrum]

{{Die Rugbykampioenskap}}
{{Normdata}}

[[Kategorie:Rugby]]
[[Kategorie:Drienasies]]
[[Kategorie:Sport in 2004]]
[[Kategorie:Sport in 2004]]

Huidige wysiging sedert 17:30, 19 Augustus 2023

2004-Drienasies
Datums 17 Julie - 21 Augustus
Kampioen Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (2 titels)
Wedstryde gespeel 6
Drieë gedruk 26 (4.33 per wedstryd)
Bywoning 313 029 (52 172 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Suid-Afrika Percy Montgomery (45)
Meeste drieë Vlag van Australië Lote Tuqiri
Vlag van Suid-Afrika Jean de Villiers
Vlag van Suid-Afrika Marius Joubert (3 elk)
2003
2005

Die 2004-Drienasiesreeks was die negende keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 17 Julie tot 21 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het die toernooi vir die tweede keer gewen. Buitendien het hulle die eerste Vryheidsbeker ingepalm, terwyl Nieu-Seeland die Bledisloebeker verdedig het.

Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.[1]

Formaat

[wysig | wysig bron]

Die formaat vir die 2004-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het twee keer tuis gespeel, en twee keer weg, met ’n totaal van vier wedstryde elk, en ses in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

Telkaart

[wysig | wysig bron]
Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 4 2 0 2 110 98 +12 3 11
2 Vlag van Australië Australië 4 2 0 2 79 83 –4 2 10
3 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 4 2 0 2 83 91 –8 1 9

Wedstryddatums

[wysig | wysig bron]
Datum Datum
Week 1 17 Julie Week 4 7 Augustus
Week 2 24 Julie Week 5 14 Augustus
Week 3 31 Julie Week 6 21 Augustus

Week 1

[wysig | wysig bron]

Week 2

[wysig | wysig bron]

Week 3

[wysig | wysig bron]

Week 4

[wysig | wysig bron]

Week 5

[wysig | wysig bron]

Week 6

[wysig | wysig bron]

Drienasiesreekskampioen 2004
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika

Statistiek

[wysig | wysig bron]

Meeste punte en drieë

[wysig | wysig bron]
Meeste punte aangeteken:
Naam Punte
1 Vlag van Suid-Afrika Percy Montgomery 45
2 Vlag van Nieu-Seeland Dan Carter 38
3 Vlag van Australië Matt Giteau 26
Meeste drieë gedruk:
Naam Drieë
1 Vlag van Suid-Afrika Jean de Villiers 3
Vlag van Suid-Afrika Marius Joubert
Vlag van Australië Lote Tuqiri

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
1. (en) "Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations". The New Zealand Herald. 13 Mei 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 22 Mei 2010.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]