Gaan na inhoud

2004-Drienasiesreeks: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Bygewerk
Klaar
Lyn 9: Lyn 9:
| aantal = 2
| aantal = 2
| wedstryde = 6
| wedstryde = 6
| drieë = 32
| drieë = 26
| bywoning = 313029
| bywoning = 313029
| meeste punte = {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Percy Montgomery]] (45)
| meeste punte = {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Percy Montgomery]] (45)
| meeste drieë = {{vlagikoon|Australië}} [[Lote Tuqiri]]
{{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Jean de Villiers]]
{{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Marius Joubert]] (3 elk)
| meeste drieë = {{vlagikoon|Australië}} [[Lote Tuqiri]]
{{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Jean de Villiers]]
{{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Marius Joubert]] (3 elk)
| vorige = [[2003-Drienasiesreeks|2003]]
| vorige = [[2003-Drienasiesreeks|2003]]
| volgende = [[2005-Drienasiesreeks|2005]]
| volgende = [[2005-Drienasiesreeks|2005]]

Die '''2004''' [[Drienasiesreeks]] was die negende keer wat die kompetisie tussen [[Wallabies|Australië]], [[All Blacks|Nieu-Seeland]] en [[Springbokke|Suid-Afrika]] plaasgevind het. Dit is vanaf 17 Julie tot 21 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het die toernooi vir die tweede keer gewen. Buitendien het hulle die eerste [[Vryheidsbeker]] ingepalm, terwyl Nieu-Seeland die [[Bledisloebeker]] verdedig het.
Die '''2004-[[Drienasiesreeks]]''' was die negende keer wat die [[rugby]]toernooi tussen [[Wallabies|Australië]], [[All Blacks|Nieu-Seeland]] en [[Springbokke|Suid-Afrika]] plaasgevind het. Dit is vanaf 17 Julie tot 21 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het die toernooi vir die tweede keer gewen. Buitendien het hulle die eerste [[Vryheidsbeker]] ingepalm, terwyl Nieu-Seeland die [[Bledisloebeker]] verdedig het.

Die toernooi is deur [[SANZAAR|SANZAR]] georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na [[Die Rugbykampioenskap]]reeks verander toe ook [[Argentinië]] tot die toernooi toegetree het.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.nzherald.co.nz/tri-nations/news/article.cfm?cp_id=351&objectid=10644588 |title=Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations |publisher=The New Zealand Herald |date=13 Mei 2010 |accessdate=22 Mei 2010 |archive-url=https://web.archive.org/web/20200428190410/https://www.nzherald.co.nz/tri-nations/news/article.cfm?cp_id=351&objectid=10644588 |archive-date=28 April 2020 |url-status=dead}}</ref>
== Uitslae ==

== Formaat ==
Die formaat vir die 2004-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het twee keer tuis gespeel, en twee keer weg, met ’n totaal van vier wedstryde elk, en ses in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

== Telkaart ==
{| class="wikitable"
{| class="wikitable"
!rowspan=2 width="8%"|
!rowspan=2 width="6%"|
!rowspan=2|Nasie
!rowspan=2 width="18%"| Nasie
!colspan=4|Wedstryde
!colspan=4 width="32%"| Wedstryde
!colspan=3|Punte
!colspan=3 width="24%"| Punte
!rowspan=2|Bonuspunte
!rowspan=2 width="10%"| Bonuspunte
!rowspan=2|Ligapunte
!rowspan=2 width="10%"| Ligapunte

!Speel
!width="8%"| Speel
!Wen
!width="8%"| Wen
!Gelyk
!width="8%"| Gelyk
!Verloor
!width="8%"| Verloor
!Vir
!width="8%"| Vir
!Teen
!width="8%"| Teen
!Verskil
!width="8%"| Verskil
|- align=center |-
|style="background: #336600; color: #FFFF00"|1||align=left|{{RSAru}}
| 4 || 2 || 0 || 2 || 110 || 98 || +12 || 3 || '''11'''
|- align=center |-
|style="background: #FFFF00; color: #336600"|2||align=left|{{AUSru}}
| 4 || 2 || 0 || 2 || 79 || 83 || –4 || 2 || '''10'''
|- align=center |-
|style="background: #000000; color: #FFFFFF"|3||align=left|{{NZLru}}
| 4 || 2 || 0 || 2 || 83 || 91 || –8 || 1 || '''9'''

== Wedstryddatums ==
{| class="wikitable" style="text-align:center"
|- border=1 cellpadding=5 cellspacing=0
!width="100"|
!width="100"|Datum
!width="100"|
!width="100"|Datum
|- bgcolor="#cedff2"
|'''[[#Week 1|Week 1]]'''
|''17 Julie''
|'''[[#Week 4|Week 4]]'''
|''7 Augustus''

|'''[[#Week 2|Week 2]]'''
|- bgcolor=#ffffff align=center |-
|''24 Julie''
|style="background: #336600; color: #FFFF00"|1
|'''[[#Week 5|Week 5]]'''
|align=left|{{RSAru}}||4||2||0||2||110||98||+12||3||'''11'''
|''14 Augustus''
|- bgcolor=#ffffff align=center |-
|- bgcolor="#cedff2"
|style="background: #FFFF00; color: #336600"|2
|'''[[#Week 3|Week 3]]'''
|align=left|{{AUSru}}||4||2||0||2||79||83||-4||2||'''10'''
|''31 Julie''
|- bgcolor=#ffffff align=center |-
|'''[[#Week 6|Week 6]]'''
|style="background: #000000; color: #FFFFFF"|3
|''21 Augustus''
|align=left|{{NZLru}}||4||2||0||2||83||91||-8||1||'''9'''

== Wedstryde ==
=== Week 1 ===
{{rugbywedstryd
{{rugbywedstryd
| datum = 17 Julie 2004
| datum = 17 Julie 2004
Lyn 53: Lyn 81:
| tuis = {{NZLru-r}}
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 16–7
| telling = 16–7
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24744.html Verslag]
| rapport = [http://www.sarugby.net/matchbreakdown.aspx?id=10357&category=&leagueid=344&homeid=4695&awayid=4693&fullview=true Verslag]
| weg = {{AUSru}}
| weg = {{AUSru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Doug Howlett]]
'''Doelskop:''' [[Dan Carter]]
'''Strafdoele:''' Dan Carter (3)
| tuispunte = '''Drie:''' [[Doug Howlett]]
'''Doelskop:''' [[Dan Carter]]
'''Strafdoele:''' Dan Carter (3)
Lyn 64: Lyn 92:

=== Week 2 ===
{{rugbywedstryd
{{rugbywedstryd
| datum = 24 Julie 2004
| datum = 24 Julie 2004
Lyn 69: Lyn 98:
| tuis = {{NZLru-r}}
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 23–21
| telling = 23–21
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24746.html Verslag]
| rapport = [http://www.sarugby.net/matchbreakdown.aspx?id=10358&category=&leagueid=344&homeid=4695&awayid=4694&fullview=true Verslag]
| weg = {{RSAru}}
| weg = {{RSAru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Doug Howlett]]
'''Strafdoele:''' [[Dan Carter]] (5), [[Carlos Spencer]]
| tuispunte = '''Drie:''' [[Doug Howlett]]
'''Strafdoele:''' [[Dan Carter]] (5), [[Carlos Spencer]]
Lyn 75: Lyn 104:
| stadion = [[Lancasterpark]], [[Christchurch]], [[Nieu-Seeland]]
| stadion = [[Lancasterpark]], [[Christchurch]], [[Nieu-Seeland]]
| bywoning = 34 000
| bywoning = 34 000
| skeidsregter = Alain Rolland ([[Ierse Rugbyvoetbalunie|IRL]])
| skeidsregter = Andrew Cole ([[Rugby Australia|AUS]])
| speler van die wedstryd =
| speler van die wedstryd =
| notas =
| notas =

=== Week 3 ===
{{rugbywedstryd
{{rugbywedstryd
| datum = 31 Julie 2004
| datum = 31 Julie 2004
Lyn 85: Lyn 115:
| tuis = {{AUSru-r}}
| tuis = {{AUSru-r}}
| telling = 30–26
| telling = 30–26
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24748.html Verslag]
| rapport = [http://www.sarugby.net/matchbreakdown.aspx?id=10359&category=&leagueid=344&homeid=4693&awayid=4694&fullview=true Verslag]
| weg = {{RSAru}}
| weg = {{RSAru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Lote Tuqiri]], [[Stephen Larkham]], [[Chris Latham]], [[Clyde Rathbone]]
'''Doelskoppe:''' [[Matt Giteau]], [[Matt Burke]]
'''Strafdoele:''' Matt Giteau (2)
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Lote Tuqiri]], [[Stephen Larkham]], [[Chris Latham]], [[Clyde Rathbone]]
'''Doelskoppe:''' [[Matt Giteau]], [[Matt Burke]]
'''Strafdoele:''' Matt Giteau (2)
Lyn 96: Lyn 126:

=== Week 4 ===
{{rugbywedstryd
{{rugbywedstryd
| datum = 7 Augustus 2004
| datum = 7 Augustus 2004
Lyn 101: Lyn 132:
| tuis = {{AUSru-r}}
| tuis = {{AUSru-r}}
| telling = 23–18
| telling = 23–18
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24750.html Verslag]
| rapport = [http://www.sarugby.net/matchbreakdown.aspx?id=10360&category=&leagueid=344&homeid=4693&awayid=4695&fullview=true Verslag]
| weg = {{NZLru}}
| weg = {{NZLru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Lote Tuqiri]]
'''Strafdoele:''' [[Matt Burke]] (2), [[Matt Giteau]] (4)
| tuispunte = '''Drie:''' [[Lote Tuqiri]]
'''Strafdoele:''' [[Matt Burke]] (2), [[Matt Giteau]] (4)
Lyn 112: Lyn 143:

=== Week 5 ===
{{rugbywedstryd
{{rugbywedstryd
| datum = 14 Augustus 2004
| datum = 14 Augustus 2004
Lyn 117: Lyn 149:
| tuis = {{RSAru-r}}
| tuis = {{RSAru-r}}
| telling = 40–26
| telling = 40–26
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24751.html Verslag]
| rapport = [http://www.sarugby.net/matchbreakdown.aspx?id=10361&category=&leagueid=344&homeid=4694&awayid=4695&fullview=true Verslag]
| weg = {{NZLru}}
| weg = {{NZLru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Marius Joubert]] (3), [[Breyton Paulse]], [[Jean de Villiers]]
'''Doelskoppe:''' [[Percy Montgomery]] (3)
'''Strafdoele:''' Percy Montgomery (3)
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Marius Joubert]] (3), [[Breyton Paulse]], [[Jean de Villiers]]
'''Doelskoppe:''' [[Percy Montgomery]] (3)
'''Strafdoele:''' Percy Montgomery (3)
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Mils Muliaina]], [[Joe Rokocoko]]
'''Doelskoppe:''' [[Andrew Mehrtens]] (2)
'''Strafdoele:''' Andrew Mehrtens (4)
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Mils Muliaina]], [[Joe Rokocoko]]
'''Doelskoppe:''' [[Andrew Mehrtens]] (2)
'''Strafdoele:''' Andrew Mehrtens (4)
| stadion = [[Ellispark-stadion]], [[Johannesburg]], [[Suid-Afrika]]
| stadion = [[Ellispark-stadion|Ellispark]], [[Johannesburg]], [[Suid-Afrika]]
| bywoning = 62 857
| bywoning = 62 857
| skeidsregter = Nigel Williams ([[Walliese Rugbyunie|WAL]])
| skeidsregter = Nigel Williams ([[Walliese Rugbyunie|WAL]])/Donal Courtney ([[Ierse Rugbyvoetbalunie|IRL]])
| speler van die wedstryd =
| speler van die wedstryd =
| notas = Ná 30 minute het Donal Courtney vir Nigel Williams as skeidsregter vervang.
| notas =

=== Week 6 ===
{{rugbywedstryd
{{rugbywedstryd
| datum = 21 Augustus 2004
| datum = 21 Augustus 2004
Lyn 133: Lyn 166:
| tuis = {{RSAru-r}}
| tuis = {{RSAru-r}}
| telling = 23–19
| telling = 23–19
| rapport = [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/match/24754.html Verslag]
| rapport = [http://www.sarugby.net/matchbreakdown.aspx?id=11062&category=&leagueid=344&homeid=4694&awayid=4693&fullview=true Verslag]
| weg = {{AUSru}}
| weg = {{AUSru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Victor Matfield]], [[Joe van Niekerk]]
'''Doelskoppe:''' [[Percy Montgomery]] (2)
'''Strafdoele:''' Percy Montgomery (3)
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Victor Matfield]], [[Joe van Niekerk]]
'''Doelskoppe:''' [[Percy Montgomery]] (2)
'''Strafdoele:''' Percy Montgomery (3)
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Lote Tuqiri]], [[Stirling Mortlock]], [[George Smith]]
'''Doelskoppe:''' [[Matt Giteau]] (2)
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Lote Tuqiri]], [[Stirling Mortlock]], [[George Smith]]
'''Doelskoppe:''' [[Matt Giteau]] (2)
| stadion = [[Kings Park-stadion]], [[Durban]], [[Suid-Afrika]]
| stadion = [[Kings Park-stadion|Kings Park]], [[Durban]], [[Suid-Afrika]]
| bywoning = 52 247
| bywoning = 52 247
| skeidsregter = Paddy O’Brien ([[Nieu-Seeland Rugby|NZL]])
| skeidsregter = Paddy O’Brien ([[Nieu-Seeland Rugby|NZL]])
Lyn 189: Lyn 222:

== Verwysings ==
{{Drienasiesreeks}}
{{Verwysings}}

== Eksterne skakels ==
* {{en}} [http://en.espn.co.uk/tri-nations-2004/rugby/series/18701.html?template=results 2004-Drienasiesreeks op ESPNscrum]

{{Die Rugbykampioenskap}}
{{Normdata}}
{{Normdata}}

Wysiging soos op 20:00, 9 Augustus 2022

2004-Drienasies
Datums 17 Julie - 21 Augustus
Kampioen Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (2 titels)
Wedstryde gespeel 6
Drieë gedruk 26 (4.33 per wedstryd)
Bywoning 313 029 (52 172 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Suid-Afrika Percy Montgomery (45)
Meeste drieë Vlag van Australië Lote Tuqiri
Vlag van Suid-Afrika Jean de Villiers
Vlag van Suid-Afrika Marius Joubert (3 elk)
2003
2005

Die 2004-Drienasiesreeks was die negende keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 17 Julie tot 21 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het die toernooi vir die tweede keer gewen. Buitendien het hulle die eerste Vryheidsbeker ingepalm, terwyl Nieu-Seeland die Bledisloebeker verdedig het.

Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na Die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.[1]

Formaat

Die formaat vir die 2004-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het twee keer tuis gespeel, en twee keer weg, met ’n totaal van vier wedstryde elk, en ses in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

Telkaart

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 4 2 0 2 110 98 +12 3 11
2 Vlag van Australië Australië 4 2 0 2 79 83 –4 2 10
3 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 4 2 0 2 83 91 –8 1 9

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 17 Julie Week 4 7 Augustus
Week 2 24 Julie Week 5 14 Augustus
Week 3 31 Julie Week 6 21 Augustus

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Drienasiesreekskampioen 2004
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika

Statistiek

Meeste punte en drieë

Meeste punte aangeteken:
Naam Punte
1 Vlag van Suid-Afrika Percy Montgomery 45
2 Vlag van Nieu-Seeland Dan Carter 38
3 Vlag van Australië Matt Giteau 26
Meeste drieë gedruk:
Naam Drieë
1 Vlag van Suid-Afrika Jean de Villiers 3
Vlag van Suid-Afrika Marius Joubert
Vlag van Australië Lote Tuqiri

Verwysings

1. (en) "Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations". The New Zealand Herald. 13 Mei 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 22 Mei 2010.

Eksterne skakels